Any South Africans here?

Would be keen for a meetup and some coffee...

Comments

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782
    edited August 2014

    @revoltandreverb‌

    Jislaik, meeste van my kindheit daar op gegroei. :)

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159

    Waars jy nou?

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782

    Duitsland, voor 15 jaare terug gekom. Waar woon jy? Ek was is Sasolburg :)

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159
    edited August 2014

    mmm my pa het jare in Sasolburg gewerk, ek was 6 toe ons Kaapstad toe getrek het :)

    Wens ek kan Europa toe kom, die land is in sy moer...

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782
    edited August 2014

    Dit is n jammer, ja. Ek het nog baie kontakt met vriende in Jo'burg. Ek is oorspronklik van duitsland en werk het my terug gebring. Dit en 3 hijackings en n koelwond in een maand. :P

    Hier loop my kinders om 11 in die nag allen in die straat rond en al wat gebeur is dat n ouma met haar hond hulle huis toe jaag.

    Wanneer het jy met GS begin?

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159

    klink rof, my male is al self 2 keer ge hijack :(

    So 6 maande, lyk of jy al n tydjie besig is? Doen jy GS as stokperdjie, of wat is jou voltydse werk?

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782

    Ja, as stokperdjie. Ek het ander firmas in die mobile beryg.

    En jy? Wat is jou agtergrond?

    Lyk as of jy die enigste in SA is so ver.

    (my brein is in n knoop met die spelling :D lang terug )

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159
    edited August 2014

    hehe ek sien jou spelling is bietjie geroes :) My brood en botter is my web development maatskappy wat maar basies net ek is, eks spesialiseer in Expressionengine development http://bit.ly/1rE4k43

    Ek het onlangs begin rondspeel met objective c, dink daar aan om n objective c dev te raak, om my self n beter kans te gee, om my en my vrou uit die land te kry, maar dis moeilik om die tyd te vind. Ek het nie n graad nie en eks 32 so al hoe ek uit die land kan kom is om n werks aandbod te kry van oorsee...

    GS is darem makliker as objective c. Ek en my vrou is besig om afrikaanse opvoedkundige apps vir kleuters te
    maak. Ek maak ook stock musiek op istock.com so darem kan ek my eie musiek maak vir ons GS apps.

    Wat presies doen jou firmas? Jy het nie dalk n posisie by een van jou firmas vir my nie :)

    Braai julle darem nog daar?

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782

    Natuurlik braai ons, hier in bavaria is die boerwors amper net so goed. ;)

    Wie doen jou grafiese ontwerp? As jy dit ook doen het jy eintlik alles gedek om met apps geld te maak. Die mark in SA is seker te klein om genoeg te verdien, maar as jy eers genoeg apps uit het en op afrikaans spesialiseer, die apps onder mekaar bewerp, kann jy dit maklik onder die eerste 10 maak. Dan wei jy ook op engels uit.

    As jy eers n reekelike inkomste hier van het is dit maklik na oorsee te kom.

    Posisies het ek op die oomblik nie. Onder andere lisensier ek my patentierte tegnologie an telekomunikasie firmas (moxite), doen energie berating en bou die analytics firma vir GS op.

    Miskien moet ons die gespreek liewers per PM verder voer. :D En dan in engels, ek het twintig jaar laas afrikaans gepraat en die nederlande regskryf help mors my op. :P :)

  • Braydon_SFXBraydon_SFX Member, Sous Chef, Bowlboy Sidekick Posts: 9,273

    Thank goodness for Google Translate. :D

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159

    @Braydon_SFX said:
    Thank goodness for Google Translate. :D

    Apologies :)

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782
    edited August 2014

    @revoltandreverb‌, we have an eavesdropper o.O

    @Braydon_SFX‌ at least then write in afrikaans :D But honestly, I tried the google translate and don't know how you could make heads or tails out of it. ^^

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159

    @Braydon_SFX as far as I know it is Afrikaans :) @Hopscotch pm it is!

  • een2drieeen2drie Member, PRO Posts: 30

    Voor een Nederlander is het redelijk te begrijpen zonder Google Translate ;-)
    Good luck with your projects.

  • HopscotchHopscotch Member, PRO Posts: 2,782
    edited August 2014

    @een2drie :) geskryf vir ons ook, maar op die oor is nederlands moeilik te verstaan. Snaaks genoeg is flaams makliker, die spraak melodie is nader aan afrikaans.

  • een2drieeen2drie Member, PRO Posts: 30

    @Hopscotch Vlamingen spreken beter Nederlands dan wij Nederlanders grappig genoeg.

  • revoltandreverbrevoltandreverb Member Posts: 159

    @een2drie said:
    Voor een Nederlander is het redelijk te begrijpen zonder Google Translate ;-)
    Good luck with your projects.

    Thanks! Yea, if dutch people speak slowly I can understand pretty well :wink:

Sign In or Register to comment.